NoMoreLyrics heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
Amanda Strijdom songteksten   Die dag sal kom songteksten
 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y 0-9
 
   English Español Deutsch French Italiano Türkçe Russian

Belgeluiden, logo's, java spelen en mp3's voor uw mobiele telefoon.



Amanda Strijdom belgeluiden!
Amanda Strijdom songteksten



Die dag sal kom songteksten

Die dag sal kom, die uur sal slaan
Ek sal jou sien en stil gaan staan
En alles los vir wat dit is
Dit staan geskrijf, die lot beslis



Die dag sal kom, die uur sal slaan
En my ou wereld sal vergaan
Die muur sal val en die grens verdwijn
Ek sal nooit weer dieselfde wees



Die dag sal kom, die uur sal slaan
Die haan sal kraai en ek sal mijself veraai
Vir jou
Vir goed
Vir altijd
Vir solank die liefde staan



Die dag sal kom, die uur sal slaan
Die son sal nooit weer onder gaan
Net die lig sal blij en die nag verdwijn
En ek sal nooit meer dieselfde wees



Die dag sal kom, die uur sal slaan
Die haan sal kraai en ek sal mijself veraai
Vir jou
Vir goed
Vir altijd
Vir jou
Vir goed
Vir altijd
Vir solank die liefde staan
Vir solank die liefde staan



Amanda Strijdom songteksten    Die dag sal kom songteksten



Copyright © 2003-2007 No More Lyrics .net