NoMoreLyrics heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
Amanda Strijdom songteksten   Tussen die liefde en die leegte songteksten
 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y 0-9
 
   English Español Deutsch French Italiano Türkçe Russian

Belgeluiden, logo's, java spelen en mp3's voor uw mobiele telefoon.



Amanda Strijdom belgeluiden!
Amanda Strijdom songteksten



Tussen die liefde en die leegte songteksten

Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die we van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor



En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte



Dis nie n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is n passievolle drang
Ek wil alleen wees en ook bij jou wees
Maar ek vind nooit die balans



En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte



Amanda Strijdom songteksten    Tussen die liefde en die leegte songteksten



Copyright © 2003-2007 No More Lyrics .net