NoMoreLyrics - heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
English Deutsch French Italiano Türkçe Russian Arabic Hebrew
Huis >> Jim Reeves songteksten >> Ek verlang na jou



Ek verlang na jou songteksten

Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand




Alle teksten zijn eigendom en auteursrecht van hun eigenaars. Alle teksten bedoeld voor educatieve doeleinden.
Copyright © 2003-2017 No More Lyrics .net
Jim Reeves songteksten    Ek verlang na jou songteksten