NoMoreLyrics heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
Wentzel du Plessis songteksten   Lewe songteksten
 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y 0-9
 
   English Español Deutsch French Italiano Türkçe Russian

Belgeluiden, logo's, java spelen en mp3's voor uw mobiele telefoon.



Wentzel du Plessis belgeluiden!
Wentzel du Plessis songteksten



Lewe songteksten

Na die son sal die reën weer kom
Na die wind die sagte sing
Van 'n dag wat 'n jaar lank bly
En 'n nag sommer gou verby
En ek sien en ek hoor ek leer verstaan van tyd van plek van nou



Nou's ek weer vry om te bestry
Is ek weer bly om nog te hê
Want ek weet wat ek het is geleen gegee vir nou



Om te vergeet is soos 'n klinknaelklok
Al die reikdom reeds vermag
Daar's soveel meer soveel nog te leer




Dit laat my beur verlig my oog en Heer
Ek besef kom weer terug
Na dit wat was wat is wat kom te bly



Nou's ek weer vry om te bestry
Is ek weer bly om nog te hê
Want ek weet wat ek het
is geleen gegee vir nou."



Wentzel du Plessis songteksten    Lewe songteksten



Copyright © 2003-2007 No More Lyrics .net