NoMoreLyrics - heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
English Deutsch French Italiano Türkçe Russian Arabic Hebrew
Huis >> Amanda Strijdom songteksten >> Die taal van my hart



Die taal van my hart songteksten

Kyk, die son skyn in die hemel
Dit is die einde van die nag
Ek was verdwaal in die donker
Ek het die pad weer teruggevoel
Vroeer was ek ryk aan woorde
Nou's ek stiller, ek het verander
Maar my stem,my stem bly brand
Dit is my vuur, kom maak jou warm



Hoor die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart



Ek het my spieelbeeld sien val
Ek le aan skerwe op die grond
Ek het myself leer ken
As heldin en as 'n hond
Daar is so weinig meer oor
Van al my woede en geweld
Maar ek ken nou ook my donker kant
Ek het vrede met myself



Ek sing die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart



Jy kan my vat net soos ek is
Jy mag van my hou
Jy mag my ook haat
Ek is wie ek is
Dit is my wereld
En dit is my stem



Mmmm
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart
Die is die taal van my hart
Dit is die taal van my hart




Alle teksten zijn eigendom en auteursrecht van hun eigenaars. Alle teksten bedoeld voor educatieve doeleinden.
Copyright © 2003-2017 No More Lyrics .net
Amanda Strijdom songteksten    Die taal van my hart songteksten