NoMoreLyrics - heeft jouw hulp nodig: we zoeken enthousiaste medewerkers met een boon voor de Belgische & Nederlandse muziekscene.
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
English Deutsch French Italiano Türkçe Russian Arabic Hebrew



Jy is songteksten

Mag ek vra of moet ek fluister
Wil jy sê of wil jy net luister
Na die vervulling van al ons goue ure
Ek hou van son, ek hou van somer
Jy's die rede, want ek's 'n dromer
Jy voer my weg na 'n plek sonder grense



refrain:
Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou aan jou hart na my, na my drome lei
Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is... Jy's die somer in my jy is
Donker wolke silwer rande
Jy omvou my van alle kante
Jy's die son in my jy is...
Ek is joune en jy is myne
Ek ken die landskap en al jou lyne
Op 'n voetpad saam na die onbekende



refrain



Ek hou van son, ek hou van somer
Jy's die rede, want ek's 'n dromer
Jy voer my weg na 'n plek sonder grense



refrain



... jy is... jy is




Alle teksten zijn eigendom en auteursrecht van hun eigenaars. Alle teksten bedoeld voor educatieve doeleinden.
Copyright © 2003-2017 No More Lyrics .net
Juanita du Plessis songteksten    Jy is songteksten